
Persoonlike ondersteuning. Gestruktureerde leer. Moderne digitale onderwys.
Voltooi die aanlyn aansoek om jou belangstelling te bevestig.
Voltooi die aanlyn aansoek om jou belangstelling te bevestig.
Ons doen 'n vlakbepaling en gee persoonlike advies oor die regte pad vir jou kind.
Sodra dit regte passing is, finaliseer ons die registrasie en administrasie.
Jou kind ontvang toegang tot die LigHoog leerplatform en hulbronne.
Jou kind begin met gesruktureerde onderig en ons is elke stap saam.

Ons is by jou, elke stap.
Ons berei jou kind voor vir môre.
Ons gee om. Regtig.
Jou kind se groei is ons prioriteit.
© 2026 LigHoog deur Moeggesukkel. Alle regte voorbehou.